Zastron logo r copy

skoollied

Akademie

VAKKEUSE VIR GRAAD  10 - 12

VIER (4) Verpligte Leerareas:    

  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (Eerste Addisionele Taal)
  • Wiskunde OF Wiskundige Geletterdheid
  • Lewensoriëntering

DRIE (3) Keusevakke of Leerareas uit ‘n moontlike sewe areas:

  • Rekeningkunde
OF
  • Geografie
  • Fisiese Wetenskappe

OF

  • Rekenaartoepassingstegnologie

OF

  • Toerisme (Gr 10 & 11)
  • /Siv Tegnologie (Gr 12)
  • Lewenswetenskappe

OF

  • Besigheidstudies

VAKKE AANGEBIED VIR GRAAD 7 – 9

  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (Eerste Addisionele Taal)
  • Wiskunde
  • Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe
  • Rekenaartik
  • Sosiale Wetenskappe
  • Natuurwetenskappe
  • Tegnologie
  • Skeppende Kunste
  • Lewensoriëntering

VAKKE AANGEBIED VIR GRAAD 4 – 6

  • Afrikaans (Huistaal)
  • Engels (Eerste Addisionele Taal)
  • Wiskunde
  • NW & Tegnologie
  • Sosiale Wetenskappe
  • Lewensvaardighede

Die volgende word ook as N1  en N2 vakke vir Gr 10 en Gr 11 onderskeidelik aangebied: